Hoe verlaat ek ʼn groep?

Hoe verlaat ek ʼn groep?

Stap 1: Teken in op Solidariteit-aanlyn.

Stap 2: Navigeer na die kieslys aan die linkerkant van jou skerm en klik op “Groepe”.

Stap 3: Kies die groep wat jy wil verlaat deur op “Lees meer” te klik.

Stap 4: Klik op “Verlaat groep”.

Stap 5: ʼn Boodskap wat vra of jy seker is, sal verskyn. Klik op “Ja” indien jy wil voortgaan.