Is daar ʼn beperking op hoeveel privaat groepe ek by kan aansluit?

Is daar ʼn beperking op hoeveel privaat groepe ek by kan aansluit?

Nee. Daar is nie ʼn beperking op die aantal privaat groepe waarby jy kan aansluit nie, mits jou aansoek deur die betrokke groep se administrateur goedgekeur word.