Moet ek ʼn Solidariteit-lid wees om by ʼn groep aan te sluit?
Ja. Jou Solidariteit-lidmaatskap moet aan jou profiel op Solidariteit-aanlyn gekoppel wees voordat jy by groepe kan aansluit. Klik hier om jou lidmaatskap te koppel.