Wat is ʼn privaat groep?

Wat is ʼn privaat groep?

ʼn Privaat groep is slegs toeganklik vir lede wie se aansoek om by die groep aan te sluit deur die groep se administrateur goedgekeur is.

Wanneer jy aansoek doen om by ʼn privaat groep aan te sluit, sal jy ʼn toelatingsvraag moet beantwoord. Jy sal eers toegang tot die groep en sy inhoud kry nadat die administrateur jou aansoek goedgekeur het.