Watter soort groepe is op Solidariteit-aanlyn beskikbaar?

Watter soort groepe is op Solidariteit-aanlyn beskikbaar?

Daar is verskillende soorte groepe op Solidariteit-aanlyn:

  • beroepsnetwerkgroepe;
  • sektorgroepe;
  • privaat groepe; en
  • publieke groepe.