Is daar enige wagperiodes vir voordele?

Is daar enige wagperiodes vir voordele?

Indien jy ʼn lid van Solidariteit Jongwerkende is, is daar geen wagperiode vir enige voordele nie. Indien jy die voordele van ʼn volledige lidmaatskap verlang, en jy vir drie maande ʼn lid van Solidariteit Jongwerkende was, is daar ook geen wagperiode om daardie voordele te geniet wanneer jy na volledige lidmaatskap oorskakel nie.