Kan ek deel van Solidariteit se beroepsnetwerke wees?

Kan ek deel van Solidariteit se beroepsnetwerke wees?

Natuurlik! Solidariteit ontwikkel deurlopend nuwe beroepsnetwerke. Indien daar reeds vir jou beroep ʼn netwerk ontwikkel is, kan jy outomaties die beskikbare voordele geniet.