Solidariteit Jongwerkende is die eerste stap van my loopbaan, maar wat is die tweede stap?

Solidariteit Jongwerkende is die eerste stap van my loopbaan, maar wat is die tweede stap?

Wanneer jy ouer as 25 is, moet jy ʼn volledige lid van Solidariteit word. Jy gaan ʼn oproep van ons Dienssentrum ontvang om jou lidmaatskap te wysig.