Waarmee kan Solidariteit Jongwerkende my help?

Waarmee kan Solidariteit Jongwerkende my help?

• ʼn CV-bouer en wenke vir ʼn onderhoud
• Hulp met jou dienskontrak
• Hulp met belasting en begrotings
• Enige arbeidsregtelike navrae
• Enige algemene navrae in die werkplek