Wat is die verskil tussen Solidariteit Jongwerkende-lidmaatskap en Solidariteit-lidmaatskap?

Wat is die verskil tussen Solidariteit Jongwerkende-lidmaatskap en Solidariteit-lidmaatskap?

• Volledige Solidariteit-lidmaatskap is vir persone ouer as 25 wat tans voltyds in die werkplek staan.
• Die beroepsnetwerk waarvan jy deel vorm, bly dieselfde, maar jy geniet ook verteenwoordiging buite die werkplek.
• Jongwerkende-lidmaatskap is spesifiek vir persone onder die ouderdom van 25 wat nuut in die werkplek is en het ten doel om hulle te help om hulle voete te vind.