Hoe begin ek ʼn gesprek met ʼn KI-assistent?

Hoe begin ek ʼn gesprek met ʼn KI-assistent?

Stap 1: Teken in op jou profiel op Solidariteit-aanlyn.

Stap 2: Klik op die KI-knoppie regs bo op die tuisblad.

Stap 3: Kies die KI-assistent wat jy wil gebruik.

Stap 4: Tik jou vraag in die veld “Wat wil jy weet?” en klik op die twee pyltjies regs van die venster om jou vraag te stuur.

Jy kan nou met die KI-assistent gesels.