Moet ek ʼn Solidariteit-lid wees om die KI-assistente te gebruik?

Moet ek ʼn Solidariteit-lid wees om die KI-assistente te gebruik?

Nee. Enigiemand met ʼn profiel op Solidariteit-aanlyn kan Klets gebruik en twee gratis navrae aan Aanlyn regshulp rig. Solidariteit-lede wat hul lidmaatskap aan hul profiel koppel, kry onbeperkte toegang tot Aanlyn regshulp.