Waar kry ek die KI-assistente op Solidariteit-aanlyn?
Nadat jy by jou profiel ingeteken het, klik op die KI-knoppie regs bo op die tuisblad en kies Klets of Aanlyn regshulp.