Wat is die verskil tussen Klets en Aanlyn regshulp?

Wat is die verskil tussen Klets en Aanlyn regshulp?

Klets is ʼn algemene KI-assistent wat jou met onder meer skool- en studietake, skryfwerk, navorsing en onderhoudvoorbereiding kan help.

Aanlyn regshulp is Solidariteit se KI-arbeidsregsadviseur wat arbeidsverwante vrae beantwoord en betroubare, verstaanbare arbeidsregsadvies verskaf.