Wat is Solidariteit se KI-assistente?
Solidariteit bied twee Afrikaanse KI-assistente op Solidariteit-aanlyn: Klets, wat jou met algemene navrae help, en Aanlyn regshulp, wat arbeidsverwante vrae beantwoord. Albei is vinnig, maklik om te gebruik en in Afrikaans beskikbaar.