Hoe kan ek my eie kommentaar verwyder?
Jy kan jou eie kommentaar so verwyder:
Stap 1: Klik op die drie kolletjies aan die regterkant van die kommentaar.
Stap 2: Klik op “Verwyder”.
Jy kan jou eie kommentaar so verwyder:
Stap 1: Klik op die drie kolletjies aan die regterkant van die kommentaar.
Stap 2: Klik op “Verwyder”.