Hoe lank sal ek geskors word as iemand my kommentaar rapporteer?

Hoe lank sal ek geskors word as iemand my kommentaar rapporteer?

Indien iemand jou kommentaar rapporteer, sal jy vir 24 uur geskors word. Indien jy glo jou skorsing is nie geregverdig nie, kan jy navraag doen by diens@solidariteit.co.za.