Hoe wysig ek ʼn kommentaar wat ek gemaak het?
Jy kan jou eie kommentaar so wysig:
Stap 1: Klik op die drie kolletjies aan die regterkant van die kommentaar.
Stap 2: Klik op “Wysig”.
Jy kan jou eie kommentaar so wysig:
Stap 1: Klik op die drie kolletjies aan die regterkant van die kommentaar.
Stap 2: Klik op “Wysig”.