Wat moet ek doen as ek ʼn onvanpaste kommentaar op Solidariteit-aanlyn raaksien?
Jy kan onvanpaste kommentare rapporteer deur die volgende stappe te volg:
Stap 1: Klik op die drie kolletjies aan die regterkant van die kommentaar.
Stap 2: Klik op “Rapporteer”.