Ek benodig finansiële hulp vir my studies. Kan Leer my daarmee help?

Ek benodig finansiële hulp vir my studies. Kan Leer my daarmee help?

Leer verskaf nie finansiële hulp vir enige studie nie. Stuur gerus ʼn e-pos aan Solidariteit Finansiële Dienste by admin@sfdienste.co.za of aan die Helpende Hand Studietrust by studente@helpendehand.co.za vir meer inligting.