Ek is ʼn Solidariteit-lid en wil die Leer-kursusse gratis / teen afslag doen, maar het nie die opsie nie. Wat doen ek nou?

Ek is ʼn Solidariteit-lid en wil die Leer-kursusse gratis / teen afslag doen, maar het nie die opsie nie. Wat doen ek nou?

Navigeer asseblief na jou lidmaatskap-inligting by https://aanlyn.solidariteit.co.za/lidmaatskap/ en maak seker dat jou inligting korrek is. Indien dit nie is nie sal die webblad vir jou die nodige stappe verduidelik om dit reg te stel.