Gaan ek ʼn sertifikaat vir my voltooide Leer-kursus ontvang?

Gaan ek ʼn sertifikaat vir my voltooide Leer-kursus ontvang?

Ná die voltooiing vanalle Leer-kursusse (buiten die VPO-opleiding en die opleiding in samewerking met Sol-Tech) word ʼn sertifikaat outomaties uitgereik. Die stelsel sal optel as jy die kursus voltooi het en jy sal dan outomaties ʼn sertifikaat ontvang as laaste stap van die kursus.