Hoe herstel ek my wagwoord?

Hoe herstel ek my wagwoord?

Stap 1: Klik op die navigasie-ikoon aan die regterkantvan die blad(die ikoon met jou voorletters op) en dan op verstellings.

Stap 2: By jou verstellings is daar ʼn opsie vir jou om jou wagwoord te verander vir die platform.

Let wel: Jy gaan ʼn ander wagwoord moet skep om op jou Voortgesette Leer- profiel in te teken. Jy sal herlei word na ʼn webblad, genaamd Moodle, waar jy ʼn ander profielnaam en wagwoord kan skep.