Kan ek enige toestel vir e-leer gebruik, soos rekenaars, selfone en/of tablette?
E-leerkursusse kan op enige toestel wat toegang tot die internet het, voltooi word. Ons beveel egter ʼn toestel met ʼn groter skerm aan, soos ʼn rekenaar of ʼn tablet.