Kan ek ʼn kursus doen al is ek nie ʼn Solidariteit-lid nie?

Kan ek ʼn kursus doen al is ek nie ʼn Solidariteit-lid nie?

Slegs Solidariteit-lede kan kursusse op Solidariteit voltooi.

Jy sal outomaties toegang kry wanneer jy jou lidmaatskap aan jou profiel op Solidariteit gekoppel het.

Jy kan jou lidmaatskap aan jou profiel koppel deur na die Lidmaatskap-opsie te gaan op die navigasie-ikoon (die ikoon met jou voorletters op) aan die regterkant van die blad. Tik jou ID-nommer en/of lidmaatskapnommer in. Jou lidmaatskap sal jou nou outomaties laat kwalifiseer vir afslag.