Wanneer begin my Leer-kursus?

Wanneer begin my Leer-kursus?

Die meeste van Leer se kursusse kan aanlyn teen jou eie pas voltooi word. Indien die kursus egter aan ʼn spesifieke datum gekoppel word, sal dit duidelik in die beskrywing aangedui word.