Hoe bekom ek my 18A-sertifikaat?

Hoe bekom ek my 18A-sertifikaat?

Indien jy lid van Solidariteit is en ook ʼn bydraer van die Boufonds is, kan jy jou lidmaatskap op jou Solidariteit-profiel gaan koppel. Onder lidmaatskap is daar die opsie van “Dokumente” en hier kan jy jou 18A-sertifikaat bekom.

Indien jy nie ʼn lid is nie, maar wel ʼn bydraer van die Boufonds is, kan jy ook die Solidariteit Dienssentrum kontak by 086 125 2423.