Hoe werk die betalingsmetode vir Solidariteit-lidmaatskap?
Wanneer jy die lidmaatskapvorm voltooi, kan jy kies om jou maandelikse lidmaatskapfooi per kredietkaart of debietorder te betaal. Dui jou voorkeurbetaalmetode aan en verskaf die vereiste betalingsbesonderhede.