Wat behels die wagtydperk nadat ek by Solidariteit aangesluit het?

Wat behels die wagtydperk nadat ek by Solidariteit aangesluit het?

ʼn Wagtydperk van drie maande geld vir nuwe indiwiduele lede voordat hulle in nuwe arbeidsregtelike sake verteenwoordig kan word. Lede is egter vanaf die eerste dag van lidmaatskap geregtig op telefoniese advies.