Ek wil graag skaduwerk doen. Hoe doen ek daarvoor aansoek? Ek wil gaan studeer, maar ek het nie die fondse daarvoor nie. Ek is op soek na ʼn studielening of -beurs. Ek wil graag ʼn meningstuk vir #JongStemme skryf. Wat behels dit? Waarmee kan Solidariteit se Studente-aanbod my help? Is ek ʼn lid van Solidariteit as ek deel is van die Studente-aanbod?