Hoe herstel ek my wagwoord?

Hoe herstel ek my wagwoord?

Stap 1: Klik op die navigasie-ikoon aan die regterkantvan die blad(die ikoon met jou voorletters op) en klik dan op verstellings.

Stap 2: By jou verstellings is daar ʼn opsie om jou wagwoord vir die platform te verander.

Let wel: Jy gaan ʼn ander wagwoord moet skep om op jou Voortgesette Leer-profiel in te teken. Jy sal na ʼn webblad, genaamd Moodle, herlei word waar jy ʼn ander profielnaam en wagwoord kan skep.