Hoe laai ek my CV op Solidariteit?

Hoe laai ek my CV op Solidariteit?

Voltooi jou profiel volledig om jou CV te kan gebruik op Solidariteit of om dit af te laai om vir werk aansoek te doen.

Voltooi jou profiel deur op die ikoon met jou voorletters te klik (Regs bo). Jou CV word outomaties in die agtergrond geskep.

Voltooi jou profiel en laai jou CV af.