Hoe skep ek ʼn profiel as ek jonger as 18 is?

Hoe skep ek ʼn profiel as ek jonger as 18 is?

Jy kan met die toestemming van ʼn ouer ʼn profiel vir jouself op die platform skep. Volg die registrasieproses. Jou ouer sal dan kommunikasie per SMS of per e-pos ontvang om daarmee hulle toestemming te gee dat jy op Solidariteit mag registreer.