Hoekom het ek nie meer toegang tot groepe nie?

Hoekom het ek nie meer toegang tot groepe nie?

Jou lidmaatskap het verval weens ʼn betaling wat nie geskied het nie. Kontak die Solidariteit Dienssentrum om jou lidmaatskap weer te aktiveer en toegang tot groepe en ander voordele op Solidariteit te kry.