Help
Platform
Is my besonderhede veilig?
Solidariteit moet aan die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (die Popi-wet) voldoen en jou besonderhede en die inligting wat jy op jou CV verskaf, sal dus veilig wees.