Kan ek die inligting wat Solidariteit se KI-assistent, “Aanlyn regshulp”, verskaf as finale advies gebruik?

Kan ek die inligting wat Solidariteit se KI-assistent, “Aanlyn regshulp”, verskaf as finale advies gebruik?

Nee. Die inligting en advies wat Solidariteit se KI-assistent bied, dien slegs as ʼn vertrekpunt. Verwys altyd na Solidariteit se Dienssentrum om ʼn opgeleide en ervare regsverteenwoordiger te raadpleeg.