Kan ek enige soort vrae vir Solidariteit se KI-assistent, “Aanlyn regshulp”, vra?
Nee. Hierdie KI-assistent is spesifiek ontwikkel om jou met arbeidsregsverwante vrae te help.
Klik hier om met Solidariteit se algemene KI-assistent, “Klets”, te gesels.