Wanneer kan ek arbeidsregsverteenwoordiging vanaf Solidariteit ontvang?
Nadat jy as lid aangesluit het, geld ʼn wagperiode van 90 dae. Jy kan dus arbeidsregsverteenwoordiging ontvang as jy vir langer as 90 dae ʼn Solidariteit-lid is.