Ek is onseker oor my belangstelling en oor dit wat ek wil gaan studeer.

Ek is onseker oor my belangstelling en oor dit wat ek wil gaan studeer.

Solidariteit het ʼn loopbaankompas* ontwikkel om jou met jou loopbaankeuse te help. Die loopbaankompas is ʼn belangstellingsbepaler wat vir jou ʼn paar vrae vra om te beantwoord om sodoende jou belangstellings te identifiseer.
*Neem kennis: Hierdie is nie ʼn aanlegtoets nie, maar slegs ʼn belangstellingbepaler.