Kan ek die belangstellingsbepaler-vraelys voltooi indien ek nie meer as ʼn deelnemer aan Solidariteit se Skoliere-aanbod kwalifiseer nie?

Kan ek die belangstellingsbepaler-vraelys voltooi indien ek nie meer as ʼn deelnemer aan Solidariteit se Skoliere-aanbod kwalifiseer nie?

Die belangstellingsbepaler-vraelys is beskikbaar vir enigeen wat ʼn Solidariteit-profiel geregistreer het. Dit sluit skoliere en studente in wat deelnemers van Solidariteit se Skoliere-aanbod en lede van Solidariteit se jong werkendes is.