Wat is die verskil tussen Solidariteit se Skoliere-aanbod en lidmaatskap by Solidariteit vir jong werkendes?

Wat is die verskil tussen Solidariteit se Skoliere-aanbod en lidmaatskap by Solidariteit vir jong werkendes?

Solidariteit se Skoliere-aanbod is gratis vir skoliere. Sodra jy in jou matriekjaar is kan jy deelneem aan Solidariteit se Studente-aanbod en in jou finale jaar van studie kan jy deel van ‘n beorepsnetwerk vorm. Dan kan jy lid word van Solidariteit vir jong werkendes om hierdie nuwe voordele te kan geniet.