Hoe besigtig ek my netwerk?
Stap 1: Nadat jy op jou profiel ingeteken het, klik op die ikoon of profielfoto in die regterkantste boonste hoek op jou skerm.
Stap 2: Klik op “Profiel”.
Stap 3: Klik op die pyltjies onder jou naam totdat jy “My netwerk” sien.
Stap 4: Klik op “My netwerk” vir die lys van mense wat in jou netwerk is.