Hoe plaas ek ʼn foto op Solidariteit-aanlyn?
Stap 1: Teken in op jou profiel.
Stap 2: Klik op die veld “Gesels saam” op die tuisblad.
Stap 3: Voeg enige teks in wat jy verlang.
Stap 4: Onder “Voeg by”, klik op die Foto-ikoon.
Stap 5: Kies ʼn foto en redigeer dit indien nodig.
Stap 6: Klik op “Stoor” in die regterkantste boonste hoek.
Stap 7: Klik op “Plaas”.