Hoe rapporteer ek ʼn onvanpaste plasing of kommentaar?

Hoe rapporteer ek ʼn onvanpaste plasing of kommentaar?

Klik op die drie kolletjies aan die regterkant bo die betrokke plasing of kommentaar en kies “Rapporteer”. Kies dan die rede waarom jy die inhoud rapporteer.