Hoe verwyder ek iemand uit my netwerk?
Stap 1: Nadat jy op jou profiel ingeteken het, klik op die ikoon in die regterkantste boonste hoek op jou skerm.
Stap 2: Klik op “Profiel”.
Stap 3: Klik op die pyltjies onder jou naam totdat jy “My netwerk” sien.
Stap 4: Klik op “My netwerk”.
Stap 5: Klik op “Verlaat netwerk”.
Stap 6: As jy seker is jy wil die persoon verwyder, klik op “Ontkoppel”.