Kan enigiemand my volg?
Ja, as jou profiel openbaar is, kan enigiemand jou volg. As jou profiel privaat is, moet iemand eers vir jou ʼn netwerkversoek stuur. Jy moet die versoek aanvaar voordat die persoon jou kan volg en jou plasings kan sien.