Waarmee kan Solidariteit se Studente-aanbod my help?

Waarmee kan Solidariteit se Studente-aanbod my help?

Die aanbod wil jou bemagtig om jou studentelewe met gemak aan te durf! Hierdie sluit onder andere in:

JouStem bied aan studente ʼn platform om hul opinies en denke in ʼn gepubliseerde meningstuk te lug.

JouStudie wil jou bystaan met alles wat jou studie mag behels. Van ʼn produktiwiteitstemplaat tot toegang tot verskille studieondersteuningsfondse, die aanbod is daar om jou te ondersteun!

JouWerk is ’n tipe voorbereidingsaanbod wat jou op die lewe ná jou tersiêre studie wil voorberei. Dit sluit in ʼn CV- en werksonderhoudgids, slypskole, ʼn student tot meester-geleentheid en toegang tot geleenthede vir skaduwerk.