Ek sukkel om my adres op die platform in te vul.

Ek sukkel om my adres op die platform in te vul.

Indien jy sukkel om jou adres in te vul kan jy hierdie stappe probeer om hierdie probleem om te los.

  1. Vul die adres in soos dit op Google Maps verskyn.
  2. Probeer net jou stad of dorp invul.
  3. As dit steeds nie werk nie, teken uit en probeer weer inteken.

Indien jy steeds nie kan registreer nie, stuur gerus vir ons ʼn e-pos by werk@solidariteit.co.za.