Hoe doen ek aansoek vir ʼn pos?
As jy ʼn pos sien waarvoor jy wil aansoek doen, klik op die pos en kies “Doen aansoek”. Jy sal dan die opsie hê om jou eie CV op te laai of Solidariteit se generiese CV wat ons vir jou opgestel het, te gebruik. Jy kan ook ʼn dekbrief en jou kontakbesonderhede byvoeg.