Hoe laai ek my CV op Solidariteit?
Wanneer jy jou gratis profiel skep moet jy jou besonderhede invul. Hierdie word gebruik om jou CV op Solidariteit te skep. Voltooi jou profiel volledig om jou CV te kan gebruik of om dit af te laai om vir werk aansoek te kan doen. Jy het ook die opsie om bykomende dokumente op te laai. Skep ʼn gratis profiel hier: www.solidariteit.co.za